Powered by Gottalife
Gideon, so naby en tog so ver! Dis lekker om te weet daar is nog ander wat ook by die Organiese Kerk betrokke wil wees/is.
Ons is drie gesinne wat besig is om die pad hier te loop. Ons wag maar op die Here se leiding vir die volgende stap.
Amen!!! Dis wonerlik om te sien wat Jesus in ons land besig is om te doen! Daar is baie mense reg oor die land wat ons ontmoet het wat soek na n "Organic Expression" van kerk. Ek dink dit sal goet wees as julle die facebook page join, ons probeer hiermee amal in Suid Afrika link met mekaar. Die page is:
Organic Church Network South Africa
© 2012 Created by Gottalife.